Off

Ons het dit baie geniet by Lavender Hills Guest Farm. Het oorgeslaap vir ‘n troue in die omgewing so nie vreeslik baie tyd hier spandeer nie, maar ons het baie lekker gebly, was opgegradeer na groter kamer omdat dit ‘n stil naweek was wat ‘n bonus is.